Successfully reported

Goblin's Mead

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Russel-anne G
1 nag
5.0
Jul 2025

Good value for money. Very comfortable, clean and well located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kirsty D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Everything you need. Great comfortable room, friendly staff, all the amenities needed, and close to the shops. I would definitely stay at Goblin's Mead again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel H
1 nag
5.0
Feb 2025

Ons was vinnig vir 'n oornag verblyf by Goblin's Head. Die kamer was perfek! Ons het baie lekker gebly - baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Perfect for what we needed. It was a quick 1 night stay. Comfortable bed, but floors and bathroom need a good cleaning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Petro V
Kort verblyf
3.8
Sep 2025

Gerieflik geleë. Vriendelik en hulpvaardig. Mooi plek. Lekker plek. Vriendelike ontvangs. Baie hulpvaardig. Hulle moet asb. net kyk na hulle matrasse, 'n mens slaap in 'n gat. Het gevra dat my matras gedraai word. Het gesê dit was gedoen, maar ek het geen verskil gevoel die volgende aand nie. Soos enige plek, kan die skoonmaak bietjie beter wees. Maar overall was dit netjies gewees. Baie dankie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marianne L
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Jan 2025

Baie betaal vir dit wat ons gekry het. Glad nie wat ons verwag het nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Brett
Goblin's Mead
Thank you for your review. While we strive to handle feedback with professionalism and courtesy, we feel it’s important to address a few points. We made an exception to our usual 5-night minimum stay policy during the festive season to accommodate your one-night booking on New Year’s Eve. For the rate charged, you stayed in our best room, which included air-conditioning, free Netflix, a Nespresso coffee machine, complimentary Wi-Fi, a bar fridge, a self-help breakfast, direct pool access, secure parking in a quiet cul-de-sac, and multiple layers of security, including a self-closing entrance door, a lockable front door, and a lockable bedroom door. We note that you rated us a 2 for security, location, and value for money. Given the amenities provided and that the location was selected by you, we find this feedback concerning. We value all feedback and use it to improve our service, but we hope this clarifies the context of your stay.

Elma F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Stil en rustige omgewing. Netjies en baie skoon. Die een plug in die kamer het egter nie gewerk nie en 'n electrician sal moet daaraan aandag gee, want dit maak dit moeilik om hare te droog, want die spieel is te ver van die ander beskikbare plug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brett
Goblin's Mead
Dear Elma, Thank you so much for your thoughtful review. We're delighted to let you know that the plug in your room in your favourite "home away from home" has been fixed. We can’t wait to welcome you back for your first business trip of the year and ensure your stay is as seamless as possible. Kindest regards, The Goblin Team

Elouise V
1 nag
5.0
Okt 2024

Heerlik gebly, sal vir seker weer daar bly. Dit was skoon, netjies en stil. Perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leeann A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasmagories. Dankie vir die warm verwelkoming. Alles was baie netjies en gerieflik. Ons het baie lekker gebly. Ons sal julle aan enigeen aanbeveel. Weereens baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Billah A
Kort verblyf
4.8
Nov 2024

Clean, quiet and good location. My stay was good and the host was very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Brett Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 159

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Lombard Way, Edgemead, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a82ac40d954d386ef7af56fe0633230f48860c943dc3d61bc9539f205f3c3c848e493b1fb9a17232740a77ee79181389714?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 20 Lombard Way Edgemead 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.876326932502 18.546064635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang