Successfully reported

Goedehoop Game Farm

Wildsplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Chandre G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Sal weer hier bly. Baie oulike akkommodasie. Die plek is baie mooi ingerig met alles wat 'n mens nodig het. Pragtige plaas waar mens lekker kan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanele
Goedehoop Game Farm
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.

Christo H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Baie lekker. Baie netjies en lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Die stilte en uitsig is great. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.4
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anneke N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Pragtige plaas atmosfeer. Die chalets was baie netjies en skoon, niks uit hul plek. Goed toegerus, selfs beurtkragliggies in al die vertrekke. Heerlike braai en kuier area, was n groep van 10, en het dit baie geniet. Gestap en fietsgery. Bloemfontein is net so 25 minute se ry. Sal verseker weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drikus L
1 nag
5.0
Jan 2023

Baie skoon en netjies. Het hier oorgeslaap. Sal dit enige tyd aanbeveel. Alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Oornag bestemming. Gerieflike, moderne, skoon en netjiese verblyf met alles wat nodig is. Sanele het ons op hoogte gehou van alles en ons het presies geweet wat om te verwag. Omgewing is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Netjies, skoon en gerieflik. Oulike huis met alles nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Asemrowende omgewing met moderne, netjiese skoon, kamers. Ons was aangenaam verras oor hoe mooi die chalet en die plaas is. Na 'n lang dag op die pad, was dit lekker om die rustigheid van die plaas en die wild te ervaar. Ons was spyt dat ons nie langer kom bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jomari K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Heerlike bederf Hierdie is 'n juweel in die hartjie van die Vrystaat! Baie netjies, uiters skoon met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanele
Goedehoop Game Farm
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Sanele.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sanele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R2 300
R 2 300 R 1 610
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 300
R 2 300 R 1 610
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 300
R 2 300 R 1 610
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R30, Goedehoop Game Farm, Brandfort, 9400, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f4801ae32dd5d4c42e15a3038b54e95e2ddca19cc58a422cb04edd0c1b2ec61b7f7cb3e9be6d94abe84c8f00062e7c1ea7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 300 nouVanaf R1 610 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 R30 Goedehoop Game Farm 9400 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.8758274428 26.368257408344
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang