Goedehoop Game Farm
Kry 30% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 3 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R30, Goedehoop Game Farm, Brandfort, 9400, Vrystaat
-
Vanaf
R2 300R1 610 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Goedehoop Game Farm is naby Brandfort, sowat 30 km vanaf Bloemfontein geleë en bied gehalte-verblyf ideaal vir 'n wegbreeknaweek.
Daar is 3 selfsorg-chalets op die wildsplaas, elke chalet het 2 kamers met lugversorging en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Altwee kamers het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die chalets het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank waar gaste hul maaltye saam kan geniet en gemaklike sitplek in die sitarea.
Elke chalet het braaigeriewe.
Daar is ook 'n gemeenskaplike boma vir groter groepe.
Die plaas bied baie aktiwiteite soos bergfietsry en staproetes. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sanele Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- R30, Goedehoop Game Farm, Brandfort, 9400, Vrystaat
- Gaste dink Goedehoop Game Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R30, Goedehoop Game Farm, Brandfort, 9400, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang