Successfully reported

Goedehoop Accommodation

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.

Komplimentêre koffie, tee, suiker, melk en beskuit word met aankoms voorsien. Reëlings kan vir langer verblyf getref word.

Hout kan teen 'n ekstra koste per sak voorsien word. Dit moet vooraf gereël word. Vuurhoutjies en vuuraanstekers word voorsien.

Die verblyf het 'n omsetter met 'n rugsteunbattery en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 7 Goedehoop Road, Goedehoop, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02c4dc7758dc4b4ba98f7727c226d68146b9b16f6b246dd71df59d8ef3b8fdd44c7ffaccf08d4c77d5f8d68dc87bcd76348d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 7 Goedehoop Road Goedehoop 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.069025808787 18.84310550693
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang