Successfully reported
+32

Goedemoed Country House

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedemoed Farm, Keisie Valley, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 095 per nag, vir 11 mense

Beskrywing

Goedemoed Country House is aan die voet van die Langeberge in die pragtige Keisievallei geleë.

Die huis het 4 slaapkamers en 2 badkamers waarvan 1 ’n en suite-badkamer is. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en die eerste en derde kamers het elk ’n dubbel- en enkelbed. Die vierde kamer beskik oor 3 enkelbeddens.

Die leefarea het ’n TV met sekere DStv-kanale en gemaklike banke. Die huis beskik oor ’n kaggel, eetarea en lugversorging. Die kombuis is toegerus met 2 yskas-vrieskaste, mikrogolf en 'n gasstoof en -oond, asook oorgenoeg ingeboude kaste vir eetgerei en breekware. Daar is ’n opwasarea met ’n skottelgoedwasser en wasmasjien.

Montagu staan bekend as die "bergmekka" van die Kaap. Die dorp word omring deur die Langeberge en eindelose boorde, wingerde, rotsformasies en warmwaterbronne.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jacobus O
Gesin met klein kinders
5.0
Geseënde, rustige wegbreek. Dit was regtig ’n geseënde en rustige naweek. Die atmosfeer en omgewing het dit die perfekte wegbreek gemaak. Die huis was...
Sien meer
Sep 2025
Andre G
Gesin met klein kinders
5.0
Klein diamant in die Montagu omgewing. Een van die mooiste plaasverblyf wat ons tot dusver gehad het.
Sep 2025
Nicole H
Saam met vriende
5.0
Unforgettable farm stay with friends. "We had an absolute blast staying at Goedemoed Country House. The farm setting was picturesque, a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Maryke L
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing en so mooi uitsig. So lekker gebly, dis mooi veilig en stil. Plaas is so lekker geleë, naby vir enige aankope en hout is beskikbaar op plaas.
Mrt 2025
Kim B
Gesin met klein kinders
4.8
Tranquil and beautiful. Fabulous farmhouse with everything one can possibly need, set in a gorgeous location with beautiful views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 132

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Goedemoed Farm, Keisie Valley, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goedemoed Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 095
per nag, vir 11 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 095
per nag, vir 11 mense
Vanaf
R 7 095
per nag, vir 11 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedemoed Farm, Keisie Valley, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA092c3031d5151d3df891f2691dd5eec6787620edb1988c2693aaf278790cdbb89bb724602f9506f451c9e475fcaaf114592a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 095 per nag, vir 11 mense 23 5 1 5 Goedemoed Farm Keisie Valley 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.719752683599 20.026571454754
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang