Successfully reported

Goedemoed Farm Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Chrizelda F
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2025

Awesome. Enjoyable, fun, comfortable and safe. Amenities provided made it so much better.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

We will be back. Stunning cottage and well located - Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edith P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Tranquility at its best. Wow, what a find! The cottage was clean, neat, and had everything one needed to make you feel at home away from home. The extra length 4-poster bed was so comfortable. The wood in the cottage and at the fireplace was an absolute bonus. The views, especially of the waterfall, were awesome. It was just a pity it was too cold for a swim, but we will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Crystal J
1 nag
5.0
Okt 2023

Great location, great accommodation, and an amazing host. From the initial enquiry to the end of the stay, all of our requests were honored. The place is breathtaking, and we wish we could've stayed longer. It will be a perfect getaway for a group of friends or family traveling with kids. We really enjoyed our stay and will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marne M
1 nag
5.0
Jun 2023

Absoluut fantasties! Ek sal enige tyd weer in hierdie kothuis tuisgaan. Dis ruim en lekker en in 'n baie mooi omgewing. Absoluut alles wat nodig is, is in die kothuis. Baie dankie vir die heerlike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Heerlike rustige kuierplek. Ons het vir 'n naweek by Goedemoed gebly. Die kamers is goed uitgerus, netjies en die ligging is pragtig. Daar is 'n heerlike swembad en ruim lapa, asook speelplek vir kinders. WiFi-sein is goed in die sitkamer en daar is ook DStv. Lekker verwarmer in die badkamer is ook 'n plus! Ons gasvrou was in die geval nie tuis nie, maar het ons in die bekwame hande van die plaasbestuurder en sy vrou gelos; sy het seker gemaak dat ons regkom en ons kuier geniet en was heeltyd beskikbaar om vrae te beantwoord. Die plaas is 'n kort entjie buite Montagu, maar die paaie is in 'n goeie toestand en ons kon gemaklik met 'n gewone voertuig kom en gaan. Ons sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharleen V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Hemel op aarde. Skoon, geen tekortkominge in cottage. Laetitia baie gasvry en laat mense tuis voel ook met al haar bederfies. Baie rustig en voel sommer tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Goed vir die siel. Baie mooi omgewing met die mooiste uitsig oor die berge. Lieflike braai-area by die verhitte swembad was fantasties. Die stilte was goed vir die siel. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana H
1 nag
5.0
Feb 2023

Gorgeous and well-appointed farm stay. The Cottage at Goedemoed is a gorgeous and well-appointed spot at the foot of a mountain in the Keisie just outside of Montagu. Communication was great from the get-go and the cottage has every amenity you will need for an overnight or a week stay. . It is located on a working farm so you do wake up to the sound of tractors and roosters. The cottage shares a swimming pool with the manor house which I, unfortunately, didn't have the opportunity to use as my stay was too short. I'll definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vernon C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

We left feeling very relaxed - the silence was wonderful. Amazing scenery/location. The accommodation was perfect, clean and very well equipped. Communications regarding our stay, as well as directions and the loadshedding schedule were much appreciated. We would love to return and experience the Cottage without the rain.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 132

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 3 850
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 850
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 3 850
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R 318, Goedemoed Farm, Keisie Valley, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9187b6eb7c87d5f861b9cd9d06aed724e4d40ea2850996698a15b549a6fa2e677b763a71827f230d62f1c8230674f3e3335?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 850 per nag, vir 5 mense 35 5 1 5 R 318, Goedemoed Farm Keisie Valley 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.718908842165 20.02381991367
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang