Successfully reported
+14

Goedemoed Farm Cottage

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R 318, Goedemoed Farm, Keisie Valley, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 850 per nag, vir 5 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Goedemoed Farm Cottage skuil in 'n stil tuin in die Keisievallei.

Dié bekoorlike kothuis aan die voet van die Langeberg het 2 slaapkamers, 1 badkamer, en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n hemelbed en die badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed.

Daar is 'n kaggel, lugversorging en 'n TV. Daar is 'n buitebraai met 'n etenstafel, asook 'n swembad. Beddegoed en linne word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei en breekware toegerus.

Daar is onderdakparkeerplek langs die kothuis. Die eiendom het 'n swembad en 'n braailapa-area. Let asb. dat slegs 1 groep gaste op 'n slag mag bespreek, die area word nie met ander gaste gedeel nie.

Goedemoed Farm Cottage is 'n rustige toevlugsoord in die platteland en dit is ideaal vir besoekers wat wil kennis maak met die Kaap se natuurskoon. Montagu met al sy besienswaardighede, historiese geboue en puik restaurante is net 15 km van die plaas af.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 132

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • R 318, Goedemoed Farm, Keisie Valley, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goedemoed Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 850
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 850
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 3 850
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R 318, Goedemoed Farm, Keisie Valley, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9187b6eb7c87d5f861b9cd9d06aed724e4d40ea2850996698a15b549a6fa2e677b763a71827f230d62f1c8230674f3e3335?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 850 per nag, vir 5 mense 35 5 1 5 R 318, Goedemoed Farm Keisie Valley 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.718908842165 20.02381991367
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang