Successfully reported

Goedemoed Manor House

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen ander gaste, behalwe gaste wat bespreek het, word toegelaat nie, tensy daar anders reëlings met die eienaars getref word.
Geen harde musiek mag vanuit voertuie gespeel word.
Daar mag nie op die gras parkeer word nie.
Moet asb. nie badhanddoeke by die swembad gebruik word nie. Daar is swemhanddoeke in die kas.
Indien gaste nat is moet hulle asb. nie op die meubels sit nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 11 550
per nag, vir 15 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 11 550
per nag, vir 15 mense
Vanaf
R 11 550
per nag, vir 15 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedemoed Farm, Keisie Valley, 16 km Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA358e5e1aed25438b14380801b6edbdccc5c1fe31ec018fed609582ad07ebf163bb7c77b8fd19c140814dbe0bcdd4c1fa4262?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 550 per nag, vir 15 mense 1 5 1 4 Goedemoed Farm Keisie Valley 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.71864 20.02385
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang