Successfully reported

Goedgeleë

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Annalie L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Sal teruggaan oor en oor en oor. Dit was die lekkerste plekkie net om asem te haal en rustig te wees. Dit was so goed vir my siel om net op die stoep te sit en die natuur te besigtig. Mooiste huis met die mooiste tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Goedgeleë
Baie dankie vir die goeie resensie, ons is bly julle het die verblyf geniet.

Zelda V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Defnitief aanbeveel. Baie gemaklike en netjiese oorslaap, goed ingerig met alles wat nodig kan wees. Die warm kombers was 'n groot bederf - en Linda het ons so vriendelik ontvang, al kon ons haar nie eers ontmoet oor ons laat aankoms en vroeg vertrek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Beautiful view. Six of us stayed for two nights. The place was clean and neat, and everything one would need was available. Very homely! Electric blankets and the fireplace were very nice. Beautiful view of the mountain. DSTV comes separately. WiFi would have been nice. Not sure if it was available, but didn't see a passcode written anywhere. We loved the place and can recommend it to anyone. If we come this way again, we will book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Goedgeleë
Thanks Colleen, we are glad you enjoyed your stay.

Cherice S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Wonderlik verby! Vreeslik mooi huis, die mense was so gaaf niemand wou huis toe gaan nie. Baie skoon en netjies en was vreeslik gasvry kan nie wag om weer Fouriesburg te besoek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Goedgeleë
Baie dankie vir jou besondere terugvoer, Cherice. Ons is bly julle het die verblyf geniet.

Nastia T
1 nag
5.0
Mrt 2025

Pragtig, die beste klientediens, netjies en skoon! Ongelooflik lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Goedgeleë
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Nastia. Ons waardeer dit.

Chris G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

‘n Uitstekende wegbreekplek vir mense wat van ongeskonde natuur hou. Goedgeleë is 'n ruim en uitstekend toegeruste blyplek, in 'n stil straat aan die grens van die dorp, met uitsig oor die Malutiberge. Die toesighouer was baie sorgsaam om na die gaste om te sien, ook wanneer die munisipale dienste onderbrekings ondervind. Die dorpie, hoewel oud, was skoon en netjies - selfs die grondstrate was mooi geskraap en maklik begaanbaar. Goedgeleë sal 'n aangename blyplek wees vir 'n stil wegbreek om die pragtige omgewing te verken en te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Goedgeleë
Chris, baie dankie vir jou mooi terugvoer. Dankie vir julle geduld met die watersituasie. Ons hoop ons sien julle vinnig weer.

Hesma O
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Uitsonderlik lekker! Dit was 'n baie aangename ervaring en alles was bitter netjies. Dankie vir 'n wonderlike tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Goedgeleë
Baie dankie, Hesma. Ons is dankbaar julle het die tydjie by ons geniet.

Karen S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Gemaklik, tuis gevoel. Dit was 'n aangename verblyf. Gesellige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes W
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly. Prima verblyf. Baie lekker gekuier. Sal die plek by enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlaine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Eenheid is baie netjies en skoon, en het alles wat jy nodig het. Naam is goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Suzan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 2 550
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 550
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 550
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 15 Schalk van der Merwe Street, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwMTU2YmUwLTBkN2ItNDFmYS04NzU5LWQwZjljOGZjMzgwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag, vir 6 mense 93 5 1 5 15 Schalk van der Merwe Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -28.615193522335 28.211995483467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang