Successfully reported
+23

Goedgeleë

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 15 Schalk van der Merwe Street, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Vanaf R2 550 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Goedgeleë word as 'n eenheid uitverhuur en die hele huis is tot gaste se beskikking. Dis in 'n stil omgewing geleë en spog met pragtige uitsigte op die Rooiberge, Meiringskloof en die Malutiberge.

Daar is 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n volledige badkamer met 'n bad, stort en aparte toilet. Twee van die slaapkamers het koninggrootte-beddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis skakel met die eetkamer en die woonkamer, en is volledig toegerus met alles wat jy nodig het vir selfsorg. Braaigeriewe is beskikbaar in die gerieflike stoeparea met sy asemrowende panoramiese uitsigte op die bergreekse in die omgewing.

Die eetgerei, breekware, beddens en beddegoed is van 'n baie hoë gehalte, daar is 'n houtstofie in die leefarea, en verwarmers en elektriese komberse word in elke kamer voorsien. Ander geriewe sluit in: 'n mikrogolf, yskas-vrieskas en parkeerplek vir 3 motors (die perseel is omhein).

Dié toeristedorpie beskik oor talle noemenswaardige argitektuur, soos ou sandsteen- en ander geboue. Daar is ook verskeie restaurante, kuns- en kunsvlytwinkeltjies en algemene handelaars vir alledaagse aankope.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Annalie L
Saam met vriende
5.0
Sal teruggaan oor en oor en oor. Dit was die lekkerste plekkie net om asem te haal en rustig te wees. Dit was so goed vir my siel om net op die stoep ...
Sien meer
Sep 2025
Zelda V
Gesin met klein kinders
5.0
Defnitief aanbeveel. Baie gemaklike en netjiese oorslaap, goed ingerig met alles wat nodig kan wees. Die warm kombers was 'n groot bederf - en Linda h...
Sien meer
Aug 2025
Colleen K
Saam met vriende
5.0
Beautiful view. Six of us stayed for two nights. The place was clean and neat, and everything one would need was available. Very homely...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Cherice S
Besigheidsreis
5.0
Wonderlik verby! Vreeslik mooi huis, die mense was so gaaf niemand wou huis toe gaan nie. Baie skoon en netjies en was vreeslik gasvry kan nie wag om ...
Sien meer
Jun 2025
Nastia T
5.0
Pragtig, die beste klientediens, netjies en skoon! Ongelooflik lekker!
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Suzan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 15 Schalk van der Merwe Street, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Goedgeleë het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 550
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 550
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 550
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 15 Schalk van der Merwe Street, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwMTU2YmUwLTBkN2ItNDFmYS04NzU5LWQwZjljOGZjMzgwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag, vir 6 mense 93 5 1 5 15 Schalk van der Merwe Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -28.615193522335 28.211995483467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang