Goedgenoeg
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 9 Loerie Crescent, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Goedgenoeg is 'n moderne, volledig toegeruste selfsorg-tuinwoonstel in Hartenbos wat stapafstand van die Hartenbos-riviermonding en -strandmeer af is. Dit is naby die gewilde Hartenbos ATKV-vakansieoord, restaurante en 'n winkelsentrum en daar is 'n verhitte swembad en waterglybaan net om die draai. Kanovaart, visvang en voëlkyk by die riviermonding is gewilde doendinge wat net 'n klipgooi van ons af is.
Die verblyf bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die sitarea het 'n gemaklike dubbelslaapbank met slaapplek vir 2 addisionele gaste. Daar is 'n TV met DStv in die sitarea en WiFi is op versoek beskikbaar. Die kombuis is toegerus met alles wat jy nodig het vir selfsorg, soos 'n yskassie, oond, stoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.
Daar is braaigeriewe op die stoepl wat 'n uitsig oor die tuintjie bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Noelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 9 Loerie Crescent, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Goedgenoeg het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 9 Loerie Crescent, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang