Successfully reported

Goedgenoeg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Michelle S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Lekker gebly. Lekker gebly. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Lekker by die see. Dis 'n lieflike tuineenheid wat baie gerieflik toegerus is. Die eenheid is 'n entjie van die see af, maar die stappie is nog steeds lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande V
Kort verblyf
4.4
Apr 2025

Heerlik gekuier ten spyte van. Sal weer daar gaan bly. Ons het lekker gebly. Die trappie het ons net by tye onkant gevang. TV-opvangs was net nie so goed nie. Die beddegoed het nie baie skoon gelyk nie. Dit was nie vars nie. Bekers en teelepels was ook nie heeltemal skoon nie. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelle
Goedgenoeg
Baie jammer julle het dit so ervaar. Versekering kan gegee word dat beddegoed vars gewas was, maar die strykwerk daarvan kan verbeter.

Johan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Puik verblyf. Ja, ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Morné V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2024

Quiet and peaceful. The place was very clean, neat and has all the necessities. Would like if there were bath towels. The rooms are small and do not have enough cupboards when a family of 3-4 is staying for more than 2 days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lorraine F
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Apr 2025

Comfortable, safe and in a very pleasant location. Very comfortable and safe accommodation within easy access of the lagoon and beach. The hostess was very friendly with personal touches like providing tea, coffee, rusks and hand soap.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Helena M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Rustig. Die omgewing en strande is baie mooi. Ons sal enige tyd weer gaan. Ons verblyf was baie lekker. Rustig. Netjies, mooi en skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Susan N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Baie lekker. Netjies en skoon, baie lekker gebly. Sal definitief weer daar bly. Loopafstand van alles. Vriendelik ontvang deur Noélle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2022

Die eenheid was baie netjies en skoon. Stapafstand na strand en ander. Kan aanbeveel vir enigiemand wat rustig en veilig wil bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jj V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2022

Was baie netjies en skoon. Baie lekker gebly en naby strand met hekkode as jy wil gaan stap. Verblyf was perfek. Al aaaroor ons kon praat wat verbetering kort is bed in slaapkamer twee is ook n bank wat ongemaklik slaap. Moet oorweeg om ook gewone bed in te sit.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Noelle
Goedgenoeg
Ons waardeer altyd positiewe voorstelle en sal verseker daaraan aandag gee. Dankie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Noelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 9 Loerie Crescent, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4MTZiM2Q4LWE1NDctNGE5ZC04MzhmLTUyNjE5NjQyMmJkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 42 5 1 5 9 Loerie Crescent Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -34.118533 22.115053

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang