Successfully reported
+33

Gogo's Garden Apartment

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 589 Anne Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gogo's Garden Apartment is 'n selfsorg-solderwoonstel in Pringlebaai wat vas is aan die hoofhuis, maar sy eie ingang vir gaste se privaatheid het. Die woonstel is in 'n stil tuin met 'n uitsig op die berge en oor die Buffelsriviermonding. Die perseel is net 5 minute se stap van die strand af en 'n kort entjie se ry na die plaaslike restaurante en winkels.

Die solderwoonstel is die ideale romantiese wegbreek vir 'n paartjie en het 'n oopplan-uitlig. Daar is 'n brons koningingrootte-bed en 'n en suite-stort, -wasbak en -toilet in die slaapkamer.

Die etenstafel het sitplek vir 4. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n skottelgoedwasser. Daar is 'n kaggel, TV en 'n DVD-speler in die sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar. Die woonstel het sy eie balkon wat 'n uitsig oor die Buffelsriviermonding, tuin, visdammetjie en op die berge bied.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 589 Anne Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gogo's Garden Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 589 Anne Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAecc2f9bd04258a79e303650b8a2b5e8fb67bcac16f95ae75d39dcfa592012f5b22d318311d7988a978e7297bbf086532d65b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 589 Anne Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-15:00 11:00 -34.341595 18.834674
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang