Successfully reported

Gogo's Garden Apartment

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marius B
1 nag
5.0
Jun 2025

Excellent. A wonderful place to stay. Very peaceful and Karen is a great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Clean, safe, great. Fantastic place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Devashen N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Will definitely recommend as a suitable accommodation. Accommodation was very comfortable and the host was very obliging when we arrived late. The place is very nice. Will use for future accommodation when required.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carima V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Rustig. Baie netjies en oulike uitleg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Was the perfect place and so peaceful. We had an excellent time, thank to our host very friendly and helpful. The apartment was neat and clean. We had such a lovely time, will definitely recommend it to my friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Simply delightful. What great find. Will be back. Exceptionally well appointed apartment. Safe and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2022

Mooi skoon, maar paar goed pla. Eienaar het my 3 keer kom pla om betaling te bevestig. Dit nadat ek ten volle voor die tyd betaal het. Het net ingestap en kom vra. Totaal onaanvaarbaar. Die TV het net paar kanale en het na 'n paar uur nie meer gewerk nie. Dubbelstelp-trappe wat nêrens op die advertensie wys nie. Lewensmaat het in week na verblyf 'n heup vervanging ontvang en kon skaars beweeg teen trap op en af. Het verblyf erg aan bande gelê.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Karen
Gogo's Garden Apartment
Baie jammer oor die TV, wens julle het my daarvan gese, ek het eers na jou besoek uitgevind en reggemaak. Ek hoop die heup raak gou beter.

Wendy J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2021

Ongelooflike uitsig op die berge en baie gerieflik. Ongelooflike uitsig op die berge, 'n lieflike woonstel met al die nodige geriewe en soveel meer. 'n Wonderlike gasvrye eienaar, altyd behulpsaam en vriendelik. Dit was 'n lafenis vir ons siel. Ek sal beslis weer wil kom. Dit was oor en oor die besoek werd, 'n wonderlike gerieflike blyplek met alles wat jy nodig het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zaahid C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2021

Very nice. Clean and tranquil escape.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizette R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2021

Lekker rustige afskakelplek. Die wind het bietjie gepla, maar andersins baie lekker. Ek het lanklaas so baie skoenlappers gesien!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 589 Anne Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAecc2f9bd04258a79e303650b8a2b5e8fb67bcac16f95ae75d39dcfa592012f5b22d318311d7988a978e7297bbf086532d65b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 589 Anne Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-15:00 11:00 -34.341595 18.834674
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang