Successfully reported

Golden Horizon Penthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Renette P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Die moeite werd. Baie lekker plekkie. Ruim sitkamerarea met 'n baie mooi uitsig oor Tafelberg. Ons het baie lekker gebly en sal weer daar wil bly as ons weer daarheen reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madri L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Heerlike wegbreek gesinsnaweek. Wag 'n wonderlike plek om te bly as jy wil ontspan en boonop nog 'n see uitsig ook het! Ons sal beslis weer kom. Alles is uiters netjies en baie mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie S
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Rustig. Baie mooi plekkie en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michaela D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

It was amazing! William was on the ball, very helpful with everything. He gave us excellent service regarding everything to the unit. The unit itself is amazing, with amazing views, excellent location, and everything you could possibly need in the unit. The kitchen is excellent. We couldn't have stayed at a better property; they will definitely be seeing us again shortly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Heerlike verblyf. Ons het ongelooflik lekker hier gekuier. Die eenheid was netjies, skoon en het die mooiste uitsig op Tafelberg gehad. Die kamers se linne en badhanddoeke was kraakvars en so lekker geruik. Ilze was 'n fantastiese gasvrou en het ons so mooi uitgehelp waar daar 'n noot was. Ons het twee verjaardae gevier op ons naweek weg en was bederf met heerlike wyn. Dankie vir julle moeite! Ons sal vir seker weer daar wil bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arno en Ilze
Golden Horizon Penthouse
Dankie Mariette vir die mooie resensie. Julle was net sulke lekker mense.

Jasmin G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Comfortable and relaxing accommodation. A really lovely apartment with all the necessary appliances for convenience and comfort. We enjoyed the spacious, modern space and the great view from the balcony. William, in particular, was friendly and helpful. Thank you, William.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Wonderlik! Ons is baie tevrede! Pragtige mooi eenheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ericka J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Beautiful penthouse stay with a stunning view. Enjoyed it! The unit was beautiful and very clean. Stunning ocean view. We had a warm and friendly welcome from the hosts, and he was very accommodating with our departure time. I also appreciated the quick response from him. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Sal beslis weer kom. Was baie lekker gewees en William het ons deur elke stap gewys hoe alles werk en is 'n vriendelike en opregte mens. Baie dankie vir jou goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arno en Ilze
Golden Horizon Penthouse
Baie dankie. Hoop om julle weer te sien.

Rachelle B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Awesome! Wat 'n ongelooflike uitsig. Baie netjies en skoon gewees. Alles wat jy nodig het. Ons het probleme gehad met tye vir ons vlug, en ons is bo verwagting daarmee akkommodeer. Sal dit baie beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Arno en Ilze Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1006 Otto du Plessis Drive, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a16b52421d81e61e8b1a0a571aa3db921da6d91b379a3b7fc7f814c84350ed0f73952f591c9d7e7cd34caec4d54009a657f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 1006 Otto du Plessis Drive Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.792456483893 18.461656735057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang