Successfully reported
+66

Golden View Luxury Self-Catering

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 235 Bester Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Golden View Luxury Self-Catering is in die pragtige dorpie Clarens geleë en bied 3 selfsorg-eenhede. Hierdie eenhede is die ideale verblyfopsies vir paartjies, groepe of gesinne wat die area besoek of op pad na Lesotho is.

Rustic Red Studio is 'n moderne woonstel met unieke en eklektiese dekor. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat luuksheid, ruimte en styl geniet. Die ateljee is oopplan, gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n groot hoekbad met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n leefarea, 'n eetarea en 'n volledig toegeruste kombuis in. Daar is ook 'n kamerverdeler wat meer privaatheid bied.

Contain the View Cottage is 'n selfsorg-eenheid wat toegerus is met 2 stylvol versierde kamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid bied ook 'n oopplan-leefarea met 'n kaggel en 'n kombuisie. Gaste kan ook 'n unieke, privaat buitebad geniet.

Willow Rest House is 'n ruim 3-slaapkamerhuis wat ideaal is vir 'n groot gesin met kinders. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, terwyl die ander 2 kamers elk met 'n koningingrootte-bed toegerus is. Daar is 2 badkamers; 1 badkamer het 'n bad en die ander badkamer het 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n eetkamer en 'n moderne kombuis in. Die kombuis het 'n skottelgoedwasser, 'n groot yskas, 'n mikrogolfoond en 'n koffiemasjien. Buite is daar 'n boma-area, perfek vir vermaak.

Elke eenheid het 'n patio buite met braaigeriewe en veilige parkeerplek is ook beskikbaar vir gaste.

Golden View Luxury Self-Catering is stapafstand van die dorpsplein met sy baie oulike winkeltjies, kunsgalerye en restaurante af. Alternatiewelik kan gaste eenvoudig ontspan en die pragtige 180-grade-uitsigte oor die Maluti-berge geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Lizl H
Saam met lewensmaat
5.0
Sal vir seker weer hier bly! Lieflike eenheid, stunning uitsig van die Maluti Berge. Stap-naby aan die middel van die dorpie se winkels en restaurante...
Sien meer
Mrt 2025
Jaco C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie oulike plek. Baie oulike plek sal weer gaan.
Mei 2024
Gerda G
Saam met lewensmaat
5.0
Uitsig was spektakulêr. Die plek was mooi skoon en netjies, presies soos die foto wys. Die uitsig was spektakulêr. Jammer dat die plafon nie klankdig ...
Sien meer
Jan 2024
Marleen T
Gesin met klein kinders
4.6
Wonderful, different stay with lovely decor! What a lovely stay with beautiful decor. A different experience to a normal house. The con...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Felicia S
Saam met lewensmaat
4.4
Quaint cozy stay in a quiet area. Lovely quiet setting, but keep in mind that it is a shared property so you do hear it when people are...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jolena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 235 Bester Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Golden View Luxury Self-Catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 235 Bester Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca50fc381f8531363c1b90d45ba157be3283c3ba44cf669bd4c61e4da4a6578a10284b4f76e0cc9cfdcabe83129394316e64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 88 5 1 5 235 Bester Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.51879358165 28.421038091183
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang