Golfers Haven & Lagoon Links
Beskrywing
Dié ateljee-woonstel beskik oor 'n oopplan-uitleg en het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is vir selfsorg toegerus. Gratis WiFi en 'n TV met toegang tot Netflix en YouTube is beskikbaar. Daar is 'n lieflike stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Die eiendom sluit toegewyde gratis parkering op die perseel in.
Hierdie verblyf maak gebruik van 'n battery en 'n omsetter en ervaar nie beurtkrag nie.
Gaste moet bewus wees dat die Gholflandgoed kameras het. Indien 'n boete uitgereik word, is die gas direk daarvoor verantwoordelik en moet dit direk aan die landgoed betaal. 'n Kode van die Hello-stelsel sal gestuur word, en die gas sal ook 'n kennisgewing oor die spoed ontvang. Daarbenewens sal elke gas 'n herinnering ontvang.
'n Boete tussen R500 en R1000 geld vir gaste wat spoed op die landgoed oorskry. Gaste moet te alle tye by die spoedgrens hou om te verhoed dat 'n boete vir die gas se rekening uitgereik word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Prys sluit in

- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1095 Van Breda Drive, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang