Successfully reported
+34

Golfers Haven & Lagoon Links

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1095 Van Breda Drive, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 R1 170 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geleë op die skilderagtige Langebaan Country Estate, in die hartjie van die Weskus, is 2 bekoorlike en uitnodigende semi-losstaande woonstelle. Golfers Haven en Lagoon Links is die perfekte toevlugsoorde vir diegene wat die son en die strand geniet, aangesien hulle gerieflik naby die bekende Langebaan-lagune geleë is.

Elke woonstel beskik oor 'n oopplan-ateljee-uitleg, gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Gaste kan die gerief van 'n badkamer met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak geniet. Vir selfsorgdoeleindes is daar 'n goed toegeruste kombuisie beskikbaar. Gratis WiFi en 'n TV met toegang tot Netflix en YouTube word voorsien vir die gaste se vermaak. Buite wag 'n pragtige patio-area, perfek vir buite-etes en ontspanning.

Die Langebaan Country Estate is die tuiste van 'n manjifieke 18-putjie Black Knight Gholfbaan en 'n oefenbaan, wat voorsiening maak vir sportentoesiaste. Vlieërplankry op die Lagune is 'n gewilde aktiwiteit wat vlieërplankryers van regoor die wêreld lok. Natuurliefhebbers sal betower word deur die Weskus-blomseisoen, wat van Augustus tot September plaasvind en 'n asemrowende vertoning van helder blomme bied. Langebaan Country Estate is ook die tuiste van Springbokke, Bontebokke en ander klein diere wat vry rondloop en daagliks verby die 2 ateljees dwaal.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Louis A
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer daar bespreek. Ons verblyf was gerieflik en baie netjies.
Okt 2025
Marguerite B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker afgeskakel in rustige omgewing. Stil en rustige plek. Bokkies wat rondloop en baie wandelpaaie. Heerlik gebly.
Okt 2025
Ann B
Saam met vriende
5.0
Netjies, skoon, pragtige, veilige omgewing. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Baie stil, kon heerlik buite sit en na die springbokke kyk wat verbysta...
Sien meer
Sep 2025
Anchen N
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly. Die plekkie was modern en baie netjies. Pragtige plekkie. Baie veilig en stil.
Mei 2025
Keith P
5.0
Was excellent. Excellent - the place was clean and tidy and everything worked. Would recommend and use again. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Beulah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1095 Van Breda Drive, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Golfers Haven & Lagoon Links het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1095 Van Breda Drive, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA052a1d1b659ff87dd97fcd0403b35e92e01c6b6e51e18e918ed7c4ce10b3f74c1016fc95375b93f5a4c1f2d72dfe14b0fdc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 1095 Van Breda Drive Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0694959 18.0471326
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang