Successfully reported

Good Riddin's Beach Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Ayabonga Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Perfect. I had a great time. Nice place close to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandy F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Lovely, thank you. Lovely stay, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claret W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

‘n Woonstel opsie wat my definitief weer sal sien. Alles wat goed is! Good Riddins was ‘n heerlike verblyf opsie. Die woonstelletjie (wel woonstel want spasie is meer as genoeg en baie ruim) is so netjies, goed uitgerus, meer as genoeg spasie, en die heerlikste bed ooit. Die eienaars is super vriendelik, baie behulpsaam en ongelooflik effektiewe kommunikasie maak dat hierdie definitief ‘n verblyf opsie is wat ek weer en weer sal oorweeg as ek ooit terugkom Kenton on Sea toe. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Alles wat jy nodig het en meer! Ons het dit vreeslik geniet! Loopafstand van die strand, ruim en netjiese blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree D
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Amazing, great, awesome. I would recommend this place to anyone. It was very clean and peaceful and just down the road from the beach. The owners were out of town but they did communicate with us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Comfortable, clean and friendly hosts. Beautiful cottage in a stunning location. Everything that one needs for a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Great place for value, would definitely recommend. Totally impressed with the cottage, exceptionally clean, comfortable, and private. Just a couple of minutes' walk to Kariga River and beach. The owners were very friendly. Will definitely be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine D
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Heerlik! Ek het 'n wonderlike verblyftydperk gehad! Die kothuis is perfek ingerig, met baie tegemoetkomende gashere: Kevin en Cherrill. Baie dankie, die vars melk, die beskuit, die water, en die herontmoeting van oud-kollegas was 'n heerlike belewenis! Ek kan met groot entoesiasme Good Riddin's Beach Cottage aan almal aanbeveel - ek sal vir seker weer daar gaan bly - volgende keer vir langer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brendan M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Great stay and in walking distance to the river and restaurants. Everything was great, nice braai area. Clean accommodation, friendly hosts. Great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Lekker. Ja, goed geleë en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cherryll Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Kariega Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bf944b71fa667ae2d90b36c4233c356f4efbdcd27ddbc3ba7f694c4cbded72b9740f05295ee2d5f82238bc985fd8de69e95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 43 5 1 5 9 Kariega Road Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.680479024315 26.67777121067

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang