Successfully reported
+113

Goose Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Eastford Downs, Welbedacht Lane, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Goose Cottage is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel op die Eastford Privaat Natuurlandgoed in Knysna. Die perseel bied 'n prentjiemooi uitsig oor die area en is die ideale basis vanwaar gaste dié deel van die Tuinroete kan verken.

Die kothuis het 'n privaat ingang en daar is 1 koningingrootte-bed en 1 enkelbed, elk met Egiptiese katoenlinne. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is langs die bed en is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel en 'n eenplaatstoof toegerus.

Die kothuis het 'n privaat stoep waar gaste die uitsig oor die landgoed en strandmeer kan geniet. Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Goose Cottage is 5,5 km vanaf die middedorp, waar gaste verskeie restaurante, winkels en besienswaardighede kan besoek.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lundy K
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing! The cottage was perfect for us. We had everything we needed. Linda was amazing with communication and making sure we were happ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Marie H
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing view and beautiful cottage. Our stay was short, only one night, but the cottage was true to the pics, comfortable and beautiful...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Danielle S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en privaat! Baie lekker privaat en dit lyk asof die woonstel uit Tuscany kom! Die uitsig oor Knysna is beeldskoon en die kliëntediens was wond...
Sien meer
Jun 2025
Kobie T
Saam met lewensmaat
5.0
Vir ons twee: net een woord. Buitengewoon. Van ons aankoms tot met ons vertrek was alles boverwachting - ongelooflik. Die kamer, die aandag aan detail...
Sien meer
Mei 2025
Marlena V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig Italiaanse villa in die hartjie van Knysna. Ongelooflike mooi verblyf met die mooiste uitsig. Ekstras soos perkoleer koffie, melk, beskuit, mu...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 25 Eastford Downs, Welbedacht Lane, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goose Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Eastford Downs, Welbedacht Lane, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3735ae81df576b7688f8c8947ad8471bf14f37f481e1bc9eca0c32627539395c970a14dbf06e6f399e135df3b8496a84ad81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 57 5 1 5 25 Eastford Downs Welbedacht Lane 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.01988 23.01238
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang