Goose Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Eastford Downs, Welbedacht Lane, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Goose Cottage is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in die Eastford Privaat Natuurlandgoed in Knysna. Die eiendom bied skilderagtige uitsigte oor die omgewing en is die ideale basis vanwaar jy hierdie deel van die Tuinroete kan verken.
Hierdie kothuis het 'n privaat ingang en is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 1 enkelbed, toegerus met Egiptiese katoenbeddegoed. Daar is 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Langs die bed is 'n kombuisie met 'n volgrootte yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en 'n dubbelring-gasstoof. Dit sluit potte en 'n broodrooster in.
Die kothuis het 'n privaat patio waar gaste kan sit en die pragtige uitsigte oor die landgoed en die strandmeer kan bewonder. Veilige parkering is beskikbaar vir 'n voertuig. Goose Cottage is ook binne 5.5 km van sentraal Knysna geleë, waar daar restaurante, winkels en verskeie besienswaardighede is om te besoek.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 25 Eastford Downs, Welbedacht Lane, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Goose Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Eastford Downs, Welbedacht Lane, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang