Successfully reported
+66

Goose Hill Wedding and Guest Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Goose Hill, 8 km outside Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R649 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Goose Hill skuil aan die voet van 'n heuwel, net 8 km buite Bloemfontein op die pad na Kimberley. Die geboue word omring deur rooi gras, kareebome en het 'n sandsteenafwerking. Ervaar die rustigheid en vrede van 'n skouspelagtige Vrystaatse sonsondergang vanaf die breë stoep en kyk hoe die ligte van Bloemfontein in die verte flikker.

Goose Hill spesialiseer in plaastroues, konferensies, partytjies en jaareindfunksies. Dit is die perfekte plek om jou nuwe lewensreis te begin met 'n plat op die aarde plaaservaring.

Goose Hill is werklik 'n 1-stop-venue waar alles gereël kan word vir enige soort funksie insluitend spyseniering, blommerangskikkings, dekor, musiek en fotografie. Praat met ons vriendelike personeel om jou droomfunksie te beplan.

Goose Hill Wedding and Guest Farm is van uitsonderlike standaard en bied sitplek vir tot 200 afgevaardigdes, afhangend van kamerkeuse en sitplekreëlings. Hierdie privaat funksielokaal is ideaal vir die aanbied van maatskappyfunksies, jaareindgeleenthede en privaat aandetes. Goose Hill maak voorsiening vir enigiets van klein intieme funksies tot groot korporatiewe geleenthede.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Danieka O
Saam met lewensmaat
5.0
Sal vir seker weer gaan. Was baie lekker gewees.
Mei 2025
Stephen A
Gesin met tieners
5.0
Ligging perfek met pragtige uitsigte in 'n rustige plaas atmosfeer. Vreeslik dankbaar dat ons kon help uit 'n benarde situasie toe dit nie nodig was n...
Sien meer
Apr 2025
Merichen K
5.0
Uitstekend. Hulle het hulle pad gegaan vir ons. Netjies, mooi en baie vriendelike diens.
Des 2024
Anina M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik! Dit was so lekker om omvou te word deur die rustigheid, stilte en kalmte van die plaas na die hele dag op die pad! Sal definitief weer daar k...
Sien meer
Okt 2024
Lesego Kelebogile M
Gesin met klein kinders
4.8
A peaceful and quiet place to unwind. I had a wonderful time, although I had booked the tent but due to the weather was upgraded to the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Freda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Farm Goose Hill, 8 km outside Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Goose Hill Wedding and Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 649
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 649
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 649
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Goose Hill, 8 km outside Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90a5b698e6b96fe2fb5872035127acf95425687fe5b84d959ab1e8e3f4b0df5373c055bf692745c1f012af6632e6fe67cc80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R649 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 Farm Goose Hill 8 km outside Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.145551403607 26.080738573294
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang