Successfully reported
+66

Goose Hill Wedding and Guest Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Goose Hill, 8 km outside Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R649 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Goose Hill is aan die voet van 'n heuwel net 8 km buite Bloemfontein op pad na Kimberley. Die geboue het sandsteenafwerkings en word omring deur rooi gras en kareebome. Ervaar die rus en vrede van die asemrowende Vrystaatse sonsondergang vanaf die stoep en kyk hoe flikker Bloemfontein se liggies in die verte.

Goose Hill spesialiseer in plaastroues, konferensies, partytjies en jaareindfunksies.

Goose Hill is waarlik 'n eenstop-venue waar alles gereël kan word vir enige funksie, insluitend: spyseniering, blommerangskikking, dekor, musiek en fotografie. Gesels gerus met ons vriendelike personeel en reël vandag nog daardie droom-funksie!

Goose Hill se konferensiesentrum is van uitstaande gehalte en bied sitplek aan 200 afgevaardigdes, afhangend van watter kamer jy kies en die sitplek-rangskikkings. Die privaat funksie-venue is ideaal vir sakefunksies, jaareindfunksies en privaat aandetes. Ons kan enige iets akkommodeer, van klein intieme funksies tot groot glansgeleenthede vir besighede.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Danieka O
Saam met lewensmaat
5.0
Sal vir seker weer gaan. Was baie lekker gewees.
Mei 2025
Stephen A
Gesin met tieners
5.0
Ligging perfek met pragtige uitsigte in 'n rustige plaas atmosfeer. Vreeslik dankbaar dat ons kon help uit 'n benarde situasie toe dit nie nodig was n...
Sien meer
Apr 2025
Merichen K
5.0
Uitstekend. Hulle het hulle pad gegaan vir ons. Netjies, mooi en baie vriendelike diens.
Des 2024
Anina M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik! Dit was so lekker om omvou te word deur die rustigheid, stilte en kalmte van die plaas na die hele dag op die pad! Sal definitief weer daar k...
Sien meer
Okt 2024
Lesego Kelebogile M
Gesin met klein kinders
4.8
A peaceful and quiet place to unwind. I had a wonderful time, although I had booked the tent but due to the weather was upgraded to the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Freda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Farm Goose Hill, 8 km outside Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Goose Hill Wedding and Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 649
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 649
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 649
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Goose Hill, 8 km outside Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90a5b698e6b96fe2fb5872035127acf95425687fe5b84d959ab1e8e3f4b0df5373c055bf692745c1f012af6632e6fe67cc80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R649 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Farm Goose Hill 8 km outside Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.145551403607 26.080738573294
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang