Successfully reported
+11

Goose Valley Flat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Goose Valley Golf Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Goose Valley Flat is 'n selfsorgwoonstel op die Goose Valley Golf Estate in Pletternbergbaai. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende en bied 'n rustige tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n gedeelde badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die knus leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n balkon met gedeeltelike uitsigte oor die Keurboomsrivier, braaigeriewe, gemeenskaplike swembad, 'n restaurant op die perseel en veilige parkeerplek op die perseel. Dié verblyf is sowat 6 km buite Plettenbergbaai waar gaste geriewe, soos winkels en restaurante kan geniet, en Lookout Beach is sowat 4,3 km ver.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Colin Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • N2, Goose Valley Golf Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goose Valley Flat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Goose Valley Golf Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b8ae0aff73d474479da14f78a5cc5c71feb00ae0a062a8de48a0bcd1f331c1f5c013a4141fd2a9ac889ae84580d98ed178a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 N2 Goose Valley Golf Estate 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.027054519892 23.386463150848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang