Goose Villa
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R15000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie. Rook is nie toegelaat nie. Partytjies word nie toegelaat nie. Let asseblief daarop dat daar geen swembadveiligheidsnet is nie; kinders moet te alle tye onder toesig wees. Die eiendom bied plek vir 'n maksimum van 20 gaste, insluitend kinders en babas. Die trampolien, groentetuin, houtvuur-warmbad en gholfkarretjie is nie beskikbaar vir gaste se gebruik nie. Gholfkarretjies kan direk by die Goose Valley Gholfklub gehuur word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Goose Valley Golf Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang