Gordons on Sea
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Protea Drive, Mountainside, Gordon’s Bay, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 890 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gordons on Sea bied gemaklike oornag- en selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom, geleë in die kusvoorstad Gordonsbaai, wat dit 'n ideale opsie maak vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die gastehuis bied gaste 'n keuse van 3 pragtig ingerigte woonstelle. Die eenhede beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Alle eenhede sluit bykomende geriewe in soos volledig toegeruste kombuisies, TV's, tee- en koffiemaakgeriewe, kwaliteit linne en badhanddoeke. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die eiendom bied die perfekte omgewing vir ontspanning. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is stap, wynproe, verskeie restaurante en wandelroetes binne maklike bereik. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Gordonsbaai verseker. Alhoewel die eenhede op die eienaar se eiendom geleë is, word volledige privaatheid gewaarborg.
Die eiendom werk heeltemal van die kragnetwerk af en verseker 'n deurlopende elektrisiteitsvoorsiening dwarsdeur die gaste se verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Protea Drive, Mountainside, Gordon’s Bay, 7140, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Protea Drive, Mountainside, Gordon’s Bay, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang