Gowrie Farm Golf Estate House 222
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gowrie Farm House 222, R103 Road, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
- Vanaf R4 750 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Gowrie Farm Golf Estate House 222 is 'n pragtige selfsorghuis op die veilige Gowrie Plaas Gholflandgoed in Nottingham Road in die KwaZulu-Natal Middellande. Die Gowrie Plaas Gholflandgoed bied 'n klassieke 18 putjie-gholfbaan, 'n gholfwinkel, klubhuis, konferensiegeriewe en forelvang. Dié landgoed is in die middel van die gewilde Middellandse Kronkeling-toerismeroete met verskeie restaurante, koffiewinkels, spa's, winkels en kultuurtrekpleisters.
Dié huis het slaapplek vir 8 en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea, en 'n beskutte patio. Die eerste en tweede kamer het 'n koninggrootte-bed, en die derde en vierde kamer het 2 enkelbeddens. Die beddens het elektriese komberse en elke kamer het 'n en suite-badkamer en ondervloerverhitting.
Die kombuis is goed toegerus en die sitkamer het 'n kaggel. Die eetarea het 'n etenstafel met 10 stoele en die beskutte patio het 'n platskerm-TV, sitplek, 'n etenstafel met bankies en braaigeriewe. 'n Weber en WiFi is beskikbaar. Die huis word daagliks skoongemaak.
Die huis is ideaal vir vriende of 'n gesin wat op soek is na 'n plattelandse wegbreek met 'n gholfbaan op jou drumpel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 45
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Gowrie Farm House 222, R103 Road, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Gowrie Farm Golf Estate House 222 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gowrie Farm House 222, R103 Road, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang