Successfully reported
+31

Gowrie Farm Golf Estate House 222

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gowrie Farm House 222, R103 Road, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 750 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Gowrie Farm Golf Estate House 222 is 'n pragtig ingerigte selfsorghuis op die veilige Gowrie Farm Golf Estate in Nottinghamweg, in die KwaZulu-Natalse Middellande. Die Gowrie Farm Gholflandgoed bied 'n klassieke 18 putjie-gholfbaan, 'n pro-winkel en klubhuis, konferensielokaal en forelhengel. Die landgoed is in die middel van die gewilde Midlands Meander-toeristeroete geleë wat 'n verskeidenheid restaurante, koffiewinkels, spa's, winkels en kulturele besienswaardighede bied.

Huis 222 kan tot 8 gaste akkommodeer en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea, en 'n toegeboude patio. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed, en die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die beddens is toegerus met elektriese komberse om knus in die winter te hou. Al die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met ondervloerse verhitting.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg. Die gerieflike sitkamer het 'n kaggel. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 10. Die omheinde patio beskik oor 'n platskerm-TV en 'n sitarea, 'n etenstafel en bankies, en 'n ingeboude braaikaggel. 'n Weber-braai is ook beskikbaar. Wi-Fi is beskikbaar. Die huis word daagliks gediens.

Huis 222 is die ideale wegbreekplek vir vriende en familie wat die land wil geniet, met 'n gholfbaan op hul drumpel.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Gowrie Farm House 222, R103 Road, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Gowrie Farm Golf Estate House 222 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 750
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 750
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gowrie Farm House 222, R103 Road, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3e0fade8058b6c606d49c29775ff933b918d88c07cf7a3956873cd867ce75b72480660573294ddf29aa653d6a6d96ca561f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 750 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 Gowrie Farm House 222 R103 Road 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.35532808384 30.007938553473

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang