Grace@541
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 541 Puccini Street, Constantia Park, Pretoria, 0181, Gauteng
- Vanaf R850 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Grace@541 bied selfsorgverblyf in die lowerryke Constantia Park, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die woonstel bied slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer op die eerste verdieping, gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 'n enkelbed in die leefarea op die grondvloer bied slaapplek vir 1 ekstra gas. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, ketel, yskas, enkel-induksiestoof, en basiese eetgerei en breekware. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Langs die kombuis is 'n eetkamertafel met stoele, perfek vir gedeelde maaltye. Die sitarea is gemeubileer met 'n TV en stoele, ideaal om te ontspan na 'n dag van verkenning. Gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkering is beskikbaar op die perseel vir een of twee klein of mediumgrootte voertuie.
Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Moreleta Kloof Natuurreservaat 3.8 km weg, Austin Roberts Voëlreservaat is 8.6 km weg, en Pretoria Nasionale Botaniese Tuine is 9 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annatjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 541 Puccini Street, Constantia Park, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink Grace@541 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 541 Puccini Street, Constantia Park, Pretoria, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang