Successfully reported

Grace

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe, soos 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.
Huisreëls

Die gashere sal 'n vrywaringsvorm aan gaste stuur. Dit moet onderteken word voordat die sleutels oorhandig word.
Rook is verbode in die eenheid, maar word buite in die tuin toegelaat.
Geen drank word op die perseel toegelaat nie.
Geen geraas of harde musiek word ná 22:00 toegelaat nie.
Gaste moet die eenheid in dieselfde toestand los as waarin hulle dit ontvang het.
Gaste mag nie ander gaste op die perseel ontvang nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 490
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 490
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 490
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Van Rensburg Crescent, Langerug, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ba6dd4f8bac40a138670913eff964c3c6b220036ed77e9c06446481f20b9dede8fa4cea12395c6dc7c87f2d069b6399e523?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 7 Van Rensburg Crescent Langerug 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.648863870438 19.426561850787
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang