Successfully reported
+40

Grace Accommodation

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 177 Kruger Avenue, Lyttelton Manor, Extention 1, Pretoria, 0157, Gauteng
  • Vanaf R630 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Grace Accommodation is in Lyttleton Manor in Pretoria en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat by familielede besoek aflê. Die eenheid is op dieselfde perseel as die eienaar se huis, maar heeltemal privaat met sy eie ingang.

Verblyf is beskikbaar in 5 eenhede met slaapplek vir 2 gaste in elk. Elke eenheid het 'n slaaparea met 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook TV's in die kamers.

Daar is ook veilige parkeerplek en braaigeriewe.

Dis naby talle winkels en restaurante en slegs 3,2 km vanaf Unitas Hospitaal. Dis ook naby die Waterkloof Lughawe, die N1 na Johannesburg en die R21 na Oliver Tambo Lughawe:

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Johann M
5.0
Ek voel baie veilig hier. Ek het baie, baie lekker gebly. Gasheer is baie vriendelik en behulpsaam.
Sep 2025
Trisca H
5.0
Baie lekker. Verblyf was eersteklas. Sou net 'n sakkie koffie of twee saam met 'n versoeters in die kamer verwelkom het. Daar was slegs tee en bruinsu...
Sien meer
Jul 2025
Mark V
Gesin met klein kinders
5.0
Ideal for the traveller or just to get out of the house for a day or two. Convenient and problem-free.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Venetia F
5.0
Was baie lekker en het 'n vriendelike ontvangs geniet. Eenhede was goed toegerus en sentraal geleë van Unitas hospitaal. Net een klagte. Daar was geen...
Sien meer
Mrt 2025
Jeannine Z
Gesin met tieners
4.0
Was meer as genoeg. Ja, baie ruim en gerieflik met baie vriendelike gasheer.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 177 Kruger Avenue, Lyttelton Manor, Extention 1, Pretoria, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Grace Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 630
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 630
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 630
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 177 Kruger Avenue, Lyttelton Manor, Extention 1, Pretoria, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAN1kKlUI6OtIrhwFwXNwq3oFcrDPgP7GhoMizONCq5QRYBxbJ1t?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 177 Kruger Avenue Lyttelton Manor, Extention 1 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.825722222222 28.208944444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang