Successfully reported

Grace Walk Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Ana-bela L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Just stunning! Great stay. Spacious rooms, beautiful home and garden. The owner was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendry T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Fanstiese diens en heerlike ontbyt. Die eienaar is absoluut fantasties. Ons het baie lekker geslaap en die geriewe is baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Goeie plek om die distrik en omliggende dorpe te ervaar. Lekker plek om oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ek sal weer enige tyd weer met Grace Aalk in aanraking kom. Ja, dit was plesier om in Grace Walk te kon slaap. Dit was fenomenaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Very friendly host. Explained the ins and outs. Venue was clean and relaxing. Relaxing venue in a quiet area. The host accepted us and explained everything we needed to know.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Toga L
1 nag
5.0
Jul 2025

Top place to stay with top facilities. Absolutely amazing, the host was extremely helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netjies, rustig en veilig. Baie vriendelik ontvang. Netjiese en skoon kamer met goeie kwaliteit linne en baie aandag gegee aan detail. Ruim badkamer, alles ook skoon en netjies met sagte, duursame handdoeke. Komplimentêre water in die yskassie was 'n groot pluspunt. Alles wat mens benodig is sorgvuldig aan gedink en kamer so toegerus. Ons sal enige tyd weer gebruik maak van Grace Walk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barendine L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Very pleasant, safe and neat! Our stay was very pleasant, safe and neat. I would give them 10/10 just because the hairdryer was close to the mirror! A rusk or two would have been nice for morning coffee.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronald D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Pleasant. Very pleasant. Convenient location. Clean and pleasant surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harriet D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2025

WiFi swak in die kamers. Natuurlik! Baie rustig en lekker stil.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Emmerentia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Berg Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9f808435a92febc53e9f712c7e2a6ddbfc809ed2f507e99c3f118480e0a81d74399821a45e65b87791b75769b16c2c10ade?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 37 Berg Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0147012 20.4548716
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang