Successfully reported

Graceland Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 189 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Shereen M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Uitstekende 5 star in Potch. Dit was 'n aangename pyk verblyf. Uitstekende gasheer en value for money. Thank you Johan for an awesome stay.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Graceland Guesthouse
Good day Thank you for your stay. Hope to see you soon again. Graceland

Derrick M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik! Absoluut 'n juweel! Ons kamer was elke dag skoongemaak en vars handdoeke gekry. Daar was elke dag beskuit en koffie/tee neergesit. 2 botteltjies water asook melk in die yskas! Johan het uit sy pad gegaan om vir ons die verblyf so aangenaam te maak! Ons was in Potch vir 'n troue en die gaste het Vrydag aand daar gebraai. Johan het gesorg dat daar eetgerei ens was. Baie dankie Johan! Ons waardeer dit baie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Graceland Guesthouse
Goeie dag. Baie dankie vir die verblyf. Hoop ons sien gou weer by Graceland.

Hettie B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Luuks en gerieflik. Soos altyd die beste oornag akkommodasie. Skoon, netjies, veilig en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Graceland Guesthouse
Goeie dag. Baie dankie vir die verblyf. Hoop ons sien gou weer by Graceland.

Emma F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Gerieflik en gemaklik. Ons het heerlik gebly, die kamer het alles wat ons nodig gehad het en die personeel was vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Graceland Guesthouse
Goeie dag. Baie dankie vir die verblyf. Hoop ons sien gou weer by Graceland.

Janke V
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Lekker vir familie, rustig en vredevol. Was lekker en vriendelike diens. Sal weer daar slaap, kan aanbeveel - netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Graceland Guesthouse
Goeie dag Baie dankie vir die kuier. Hoop ons sien gou weer. Graceland

Jan O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantasties, kan Graceland aanbeveel. Ons het baie lekker gebly, Graceland se kamer was baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Graceland Guesthouse
Goeie dag. Baie dankie vir die verblyf. Hoop ons sien gou weer. Groete.

Cindy D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Comfortable, clean and safe stay. The host was very friendly and accommodating. The place is quiet and safe. The room was well equipped with everything we could need. We would definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Graceland Guesthouse
Goeie dag. Baie dankie vir die verblyf. Hoop ons sien gou weer. Groete.

Elsje B
1 nag
5.0
Mei 2025

Verblyf is puik, rustig en klientediens puik. Dis ons tweede keer, die verblyf is puik, baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Graceland Guesthouse
Goeie dag. Baie dankie vir die verblyf. Hoop ons sien gou weer. Groete.

Brendarika J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Baie lekker. Baie rustig / lekker. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Graceland Guesthouse
Goeie dag. Baie dankie vir die verblyf. Hoop ons sien gou weer. Groete.

James S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Baie mooi en skoon, baie veilig en vriendelike diens! Baie lekker gebly. Baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronell
Graceland Guesthouse
Goeie dag. Baie dankie vir die verblyf. Hoop ons sien gou weer. Groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 189

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 240 M C Roode Drive, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93a3339250ea4e0801bd96c8c801187ff1197b16a8b7004f7cdfe06f1f6a8414292fec1957005ebd1da0e7f5ab61ae7bb916?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 189 5 1 5 240 M C Roode Drive Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.694790147306 27.118846159386
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang