Graceland Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 240 M C Roode Drive, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Graceland Guesthouse is in Potchefstroom naby verskeie winkels, restaurante en ander besienswaardighede. Die verblyf is ideaal vir reisigers, oornaggaste en mense wat by familie kuier.
Die gastehuis het 12 smaakvolle kamers. Elke kamer het ’n en suite-badkamer en ’n kombuisie met ’n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die kamers het ook elk ’n TV met DStv-kanale.
Elke kamer lei na ’n ruim stoep met buitemeubels waar gaste kan kuier. Daar is ook ’n alarm in elke kamer.
Veilige parkeerplek agter ’n hek met afstandbeheer word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ronell Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 189
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 240 M C Roode Drive, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink Graceland Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 240 M C Roode Drive, Potchefstroom, 2531, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang