Successfully reported
+77

Graceland Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 240 M C Roode Drive, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Graceland Guesthouse is in Potchefstroom naby verskeie winkels, restaurante en ander besienswaardighede. Die verblyf is ideaal vir reisigers, oornaggaste en mense wat by familie kuier.

Die gastehuis het 12 smaakvolle kamers. Elke kamer het ’n en suite-badkamer en ’n kombuisie met ’n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die kamers het ook elk ’n TV met DStv-kanale.

Elke kamer lei na ’n ruim stoep met buitemeubels waar gaste kan kuier. Daar is ook ’n alarm in elke kamer.

Veilige parkeerplek agter ’n hek met afstandbeheer word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 189 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Shereen M
Gesin met tieners
5.0
Uitstekende 5 star in Potch. Dit was 'n aangename pyk verblyf. Uitstekende gasheer en value for money. Thank you Johan for an awesome stay.
Sep 2025
Derrick M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik! Absoluut 'n juweel! Ons kamer was elke dag skoongemaak en vars handdoeke gekry. Daar was elke dag beskuit en koffie/tee neergesit. 2 botteltj...
Sien meer
Sep 2025
Hettie B
Gesin met tieners
5.0
Luuks en gerieflik. Soos altyd die beste oornag akkommodasie. Skoon, netjies, veilig en vriendelike ontvangs.
Aug 2025
Emma F
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik en gemaklik. Ons het heerlik gebly, die kamer het alles wat ons nodig gehad het en die personeel was vriendelik.
Jun 2025
Janke V
5.0
Lekker vir familie, rustig en vredevol. Was lekker en vriendelike diens. Sal weer daar slaap, kan aanbeveel - netjies en skoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronell Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 189

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 240 M C Roode Drive, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Graceland Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 240 M C Roode Drive, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93a3339250ea4e0801bd96c8c801187ff1197b16a8b7004f7cdfe06f1f6a8414292fec1957005ebd1da0e7f5ab61ae7bb916?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 189 5 1 5 240 M C Roode Drive Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.694790147306 27.118846159386
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang