Successfully reported

Gracias Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Esme G
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Heerlike verblyf. Baie lekker gebly. Naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Absoluut so lekker. Dit was regtig so mooi, netjies en skoon. Verwelkoming baie vriendelik. Gasvryheid is ongelooflik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Goeie ligging en bekostigbaar. Skoon, veilige, ruim akkommodasie. Dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesel M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Skoon, veilig, waarde vir geld. Dit was baie skoon en waarde vir geld. Naby aan alles, diens was uitstekend en die ontbyt was goedkoop en vreeslik lekker, meer as genoeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marieta
Gracias Guest House
Hi Liesel Julle is 'n besondere familie en ons is bly om mense soos julle by ons te ontvang. Altyd welkom en mag die toekoms vir julle vreugde en geluk inhou. Gelukkig wees tot ons mekaar weer sien. Marieta

Shani D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gerieflik, gesellig, netjies & veilig. Gracias is 'n baie netjiese en gerieflike gastehuis. Dis ideaal vir 2 persone en selfs vir groter groepe. Meeste mense kuier baie lekker op die grasperk terwyl hulle 'n vleisie braai. Die atmosfeer is lekker gesellig. Dis ook naby aan die Universiteit. Die eienaars is baie vriendelik, gasvry en behulpsaam. Ons gaan gereeld tuis by Gracias.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marieta
Gracias Guest House
Hi Shani So lekker om te hoor dat julle gelukkig is by die Gastehuis. Ons is die gelukkige mense om gaste soos julle hier te ontvang. Julle bring vreugde in ons lewe. Mooi loop tot ons mekaar weer sien. Groete

Jenine K
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Ontspannend. Baie lekker, sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marieta
Gracias Guest House
Hi Jenine, dit was so aangenaam om jou as 'n gas hier te ontvang. Altyd en altyd welkom by Gracias Gastehuis. Groete en vreugde vir jou. Marieta

Kirsten W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Great. Great - thank you. We were very happy with our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marieta
Gracias Guest House
Hi Kirsten Die mooiste dankie aan julle. Julle is lieflike gaste. Mooi bly en altyd welkom by Gracias Gastehuis.

Johlene S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Absoluut die geld werd. Heerlik gebly in pragtige, skoon plek met gasvrye ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marieta
Gracias Guest House
Baie dankie. Wat 'n groot voorreg om gaste soos jy by ons te ontvang. Groete en blessings vir jou.

Adriaan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Lekker rustig. Baie lekker gebly. Vriendelik ontvang. Kamer netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marieta
Gracias Guest House
Hi Adriaan Dit was so 'n aangename ervaring om julle by Gracias te ontvang. Baie dankie vir julle mooi gesindheid en vriendelikheid. Mooi bly tot ons mekaar weer sien. Groete en blessings.

Christine G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Baie gasvry en vriendelik. Rustige omgewing. Mooi tuine. Lekker gebly. Sal weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marieta
Gracias Guest House
Wow, wat 'n vreugde om 'n lieflike gas soos jy by ons te ontvang. Blessings op jou pad, elke dag. Marieta

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marieta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki Street, Thabo Mbeki Street, Mooivallei Park, Potchefstroom, 2522, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJmNmJhNWM4LWE5Y2QtNDcxNi04YjZjLTlkZjBjNDg2MTBiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 Thabo Mbeki Street Thabo Mbeki Street, Mooivallei Park 2522 Noordwes 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -26.68244931233 27.103307694197
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang