Successfully reported

Grange Gardens Hotel

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.6
Veiligheid
3.6
Thulani K
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Amazing. Spacious, clean room with a beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thulani K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Amazing. It was amazing, very clean and very hospitable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Obed M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Excellent. Very good, air conditioner must have heating option.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diederik V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Naby al die belangrike besoekpunte. Die plek was skoon. Daar is bouwerk om die plek, maar nie in die gas se pad nie. Die ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Die wag het ook ekstra moeite gedoen. Hou so aan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Paul V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2025

Bekostigbaar naby Kingspark. Bietjie raserig, maar skoon naby Kingspark.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
Kort verblyf
4.0
Jun 2024

Waarde vir geld. Kamer is goed. Geraas egter van ander kamers. Deure wat hard toemaak. Elektroniese slot het nie gewerk nie. Ontvangs moes slot vervang.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.8
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco K
1 nag Saam met vriende
3.6
Des 2024

Nice rest time. Very pleased with the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth A
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Nov 2024

Net lekker geslaap. Ons het lekker gebly. Al probleem was met die remote hek, ons moes eers elke keer wag dat die sekuriteit dit moet oopmaak. Ons het nie 'n remote van ons eie gehad nie. Dan sien ek ook dat hulle besig is om te upgrade. Maar dit is nie 'n verskoning vir die tekortkominge nie. Byvoorbeeld, ons het 'n TV remote gehad sonder batterye.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Jurjen D
1 nag
1.6
Mrt 2024

Not recommended. Be careful, although we paid the full amount, they tried to charge extra money. They were also not flexible regarding late checkout and wanted to charge a hefty hourly rate for late checkouts. All in all, it's not recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Sidney Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Innes Road, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAF9ymmCISm5BXee8WqrujGKfEsuEaLGzGl1vNvq7AqLZ8Hd1Q2A?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 19 5 1 4 27 Innes Road Durban 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.822806728774 31.025753729046

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang