Gran's Nest B&B and Self-catering
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Comosa Street, Dana bay, Dana bay, 6510, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Gran's Nest B&B and Self-catering is 'n pragtige gastehuis wat goed onderhou word en bied gerieflike oornagverblyf in gastekamers in Danabaai.
Dié gastehuis beskik oor 6 B&B-kamers en 1 selfsorgwoonstel. Al die gastekamers het 'n dubbelbed, 'n enkelbed vir kind en 'n en suite-badkamer met 'n bad met stort of 'n stort, asook 'n wasbak en toilet. Van die kamers het 'n mooi see-uitsig. Daar is ook 'n TV met DStv, 'n yskassie, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamers. Handdoeke word elke tweede dag vervang en die prys van die verblyf sluit 'n ligte ontbyt in.
Die selfsorgwoonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit het 'n privaat ingang.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Yvonne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 21 Comosa Street, Dana bay, Dana bay, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink Gran's Nest B&B and Self-catering het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Comosa Street, Dana bay, Dana bay, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang