Gran's Nest B&B and Self-catering
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Comosa Street, Dana bay, Dana bay, 6510, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Gran's Nest B&B and Self-catering is 'n ongerepte, goedversorgde gastehuis wat in Danabaai geleë is en bied oornagverblyf in gerieflik gemeubileerde gastekamers.
Dié gastehuis bied 6 B&B-kamers en 1 selfsorgwoonstel. Al die gastekamers is ingerig met 'n dubbelbed, 'n enkelbed vir kinders en 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf 'n stort, wasbak en toilet. Sommige van die kamers het lieflike see-uitsigte. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met DStv-kanale, 'n yskassie, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in. Alle handdoeke word elke tweede dag vervang en die prys sluit 'n ligte ontbyt in.
Die selfsorgwoonstel is gerieflik ingerig vir 2 volwassenes en 2 kinders en sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe in. Dit het 'n privaat ingang.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Yvonne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 21 Comosa Street, Dana bay, Dana bay, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink Gran's Nest B&B and Self-catering het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Comosa Street, Dana bay, Dana bay, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang