Successfully reported

Greeff Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 172 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Theodore M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Home away from home. Baie lekker huis. Alles wat mens benodig, is daar. Baie goeie diens ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Comfortable, convenient and recommended. The hosts were amazing, the location was ideal for some quiet time away from the busyness of the city, yet still so convenient and close enough to everything. Would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderful. Extremely peaceful and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties warm en gasvryheid uit die boonste gestoeltes. Warm ontvangs en beslis 'n plekkie om aan te beveel. Attention to detail die beste ooit wat ek nog ervaar het. Warm hartsmense se plekkie. Bespreek dit gerus. Ons sal beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzette
Greeff Cottages
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Tersia. Ons is so bly julle het lekker gekuier by ons. Ja, kom kuier gerus weer by ons. Karoogroete, Elzette & Morné

Victor L
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Heerlike plaas lewe en uitmuntende gasvryheid. Kort gekuier maar het die rustigheid en plaaservaring baie geniet. Baie aangename eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzette
Greeff Cottages
Bly julle het die kort kuier geniet. Volgende keer maak julle dit langer. Dankie vir julle vriendelikheid en lekker gesels. Karoogroete, Elzette & Morné

George C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pleasant, close to town, and we loved it. Birds singing in the morning, the full open stars at night, the feeling of home on a farm was the impression we experienced, the calmness of nature at your doorstep. We will definitely recommend Greeff Cottages and they will see us again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzette
Greeff Cottages
Thanks for your kind words, George. So glad you enjoyed your time here. You are welcome any time. Best wishes from Oudtshoorn, Elzette & Morné

Kevin S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Most definitely going back. Amazing, such great hospitality and such a beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzette
Greeff Cottages
Bly julle het lekker gekuier. Sien julle weer. Karoogroete, Elzette & Morné

Hendrik H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Aangename ervaring op 'n volstruisplaas in goed ingerigte eenheid. Vriendelike ontvangs deur Elzette, skoon en netjiese eenheid, funksioneel en ruim. Ons verblyf was aangenaam, kan dit aanbeveel. Stilte en rustigheid van die Klein Karoo soos sal vir siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzette
Greeff Cottages
Dankie vir jou vriendelike woorde, Hendrik. Baie bly ons kon die Karoo mooi en stilte met julle deel. Karoogroete, Elzette & Morné

Simoné L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig, vriendelik, behulpsaam. Elzette en Morne is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het die 3 dae vreeslik geniet by julle op die plaas. Dankie vir julle gasvryheid, ons het dit so geniet. Liefde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzette
Greeff Cottages
Dit was vir ons heerlik om julle hier te hê. Bly om te hoor julle het lekker gekuier by ons. Karoogroete, Elzette & Morné

Melandie P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Rustig en gemaklik. Baie rustig, stil en gemaklik om daar te bly, vriendelike diens en sal vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 172

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Guinessville Farm, Rooiheuwel, 8 km from Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefff06bdc681bc1bbe3f27160593a7af9e0eee30358bee78fa1341cbda9b405026b800fc6d90a62883e0c86e4088a7f34629?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 172 5 1 5 Guinessville Farm Rooiheuwel 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.61904411875 22.299038171769
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang