Successfully reported

Greeff Cottages

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Benmonca-kothuis
Rates displayed are on a self-catering basis.
Lentelus-kothuis
Rates displayed are on a self-catering basis.
LuFan Studio
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Rook/vape is binne verbode.
Geen musiek word ná 22:00 toegelaat nie. Ons gaste moet die rustige plaas-atmosfeer ervaar.
Skakel asb. die lugversorging af wanneer julle nie by die kothuis is nie.
Braaitoerusting word voorsien. Hout is te koop. Doen asb. navraag hieroor.
Tuisgemaakte pizzas en etes met volstruisvleis is vir aandete beskikbaar. Gaste moet voor aankoms navraag oor beskikbaarheid doen. Die etes word nie op Sondae voorberei nie.
Gebruik asb. water en elektrisiteit spaarsamig.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Guinessville Farm, Rooiheuwel, 8 km from Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefff06bdc681bc1bbe3f27160593a7af9e0eee30358bee78fa1341cbda9b405026b800fc6d90a62883e0c86e4088a7f34629?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 171 5 1 5 Guinessville Farm Rooiheuwel 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.61904411875 22.299038171769
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang