Green Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R71, Troutwaters Agricultural Holdings, Haenertsburg, 0730, Limpopo
- Vanaf R935 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Green Cottage is 'n selfsorgkothuis met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in die Magoebaskloof, buite Haenertsburg. Hierdie eenheid is 'n ideale verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige oornagverblyf.
Die eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste in 'n oopplan-kamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die badkamer is toegerus met 'n stort, dubbelwasbak en aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die leefarea is ingerig met 2 gemaklike stoele en lei na 'n patio wat met 'n Weber-braai en buitemeubels ingerig is.
Gaste het toegang tot gratis WiFi asook privaat parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is 1 km vanaf Pot & Plough-restaurant en is ongeveer 8,5 km vanaf Haenertsburg waar gaste winkels en baie restaurante kan vind.
Kamer-opset
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Olaf Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R71, Troutwaters Agricultural Holdings, Haenertsburg, 0730, Limpopo
- Gaste dink Green Cottage het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R71, Troutwaters Agricultural Holdings, Haenertsburg, 0730, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang