Successfully reported
+18

Green Ivy Luukse Kamer en Private Tuin

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Bach Ave, Van der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R1 090 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Green Ivy Luukse Kamer en Private Tuin is in die prentjiemooi dorpie Potchefstroom geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf en is 'n ideale opsie vir gaste wat op soek is na 'n rustige verblyf met 'n pragtige tuin.

Dié gastekamer bied 2 gaste 'n pragtig ingerigte eenheid en beskik oor 1 oopplan-lugversorgde slaapkamer, kombuis en badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die kamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Vars linne en handdoeke word voorsien. 'n TV met toegang tot Netflix en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die welige tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste word veilige parkeerplek agter afstandbeheerde hekke gebied. Vir diegene wat die area wil verken, is restaurante, winkels en besienswaardighede in die nabyheid.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Xen D
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Als was puik. Werklikwaar, beter sal jy nie kry in terme van professionaliteit en gerief nie. Hierdie is 'n besigheid met hart.
Sep 2025
Otto V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon, gemaklik en veilige verblyf. Die verblyf beskik oor alles en nog meer wat jy nodig het vir 'n gerieflike en rustige verblyf. Baie skoo...
Sien meer
Aug 2025
Ann-marie M
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend, knus, privaat, dit was 'n goeie ervaring. Baie vriendelik en gasvry ontvang deur ons gasheer. Green Ivy is geleë in 'n stil, veilige area...
Sien meer
Aug 2025
Suzette O
Saam met lewensmaat
5.0
Uitsonderlik. Ja, ons het héérlik geslaap!
Jun 2025
Dr Zirk J
Gesin met tieners
5.0
Vriendelike gasheer en gasvrou, sal beslis weer hier wil tuisgaan. Pragtige woonstel, keurig gemeubileer en met 'n Nespresso masjien! Bonus vir koffie...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christo Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • 4 Bach Ave, Van der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Green Ivy Luukse Kamer en Private Tuin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 090
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 090
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Bach Ave, Van der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5376836c6f4d0b1a470bfba8f784d25fb1983db2483fb21be76f14fe3e467d840442c8b4e0549c4435a340013e3112364e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 4 Bach Ave Van der Hoffpark 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.698182948045 27.112504677316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang