Green Scape
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barry Hertzog Street 509, Constantia Park, Pretoria, 0001, Gauteng
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Green Scape bied oornagverblyf in 'n tuinkothuis op die eienaar se perseel in Constantia Park, Pretoria. Hierdie eenheid het 'n privaat ingang en gaste het toegang tot hul eie geriewe.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes en bestaan uit 'n oopplan-slaapkamer en -sitarea, 'n badkamer en 'n kombuis. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuisie is toegerus met 'n induksiestoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis tee, koffie, suiker, melk en ... word voorsien. Die eenheid word skoongemaak indien gaste so verkies. Die eenheidsprys sluit 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale, Netflix, sowel as gratis WiFi in. Braaigeriewe is beskikbaar.
Die ligging van hierdie eenheid is naby plaaslike hospitale, restaurante en winkelsentrums. Gaste kry veilige parkering binne die perseel. Die eiendom ervaar nie beurtkrag nie.
Let asseblief daarop dat die parkering nie onderdak is nie. 'n Kampeerbedjie is beskikbaar vir kinders onder 2 jaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Barry Hertzog Street 509, Constantia Park, Pretoria, 0001, Gauteng
- Gaste dink Green Scape het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barry Hertzog Street 509, Constantia Park, Pretoria, 0001, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang