Greensleaves Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Ouhout Avenue, Kings Hill, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Greensleaves Gastehuis is sentraal geleë in die Vrystaat en bied 'n gerieflike oornagplek vir sakereisigers, toeriste wat Suid-Afrika verken, en gesinne wat tussen Johannesburg, Durban en Bloemfontein reis.
Die eiendom bied 4 kamers met en suite-badkamers en een selfsorgwoonstel. Elke eenheid het 'n TV, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Bedtipes en kamerkapasiteit wissel om aan verskillende behoeftes te voldoen.
Geriewe op die perseel sluit in 'n veilige toesluitmotorhuis en toegang tot tuinruimtes vir ontspanning.
Plaaslike besienswaardighede sluit in Sterkfonteindam, Golden Gate Nasionale Park, die Drakensberge en die Basotho Kultuurdorp.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Alet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 4 Ouhout Avenue, Kings Hill, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Gaste dink Greensleaves Guest House het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Ouhout Avenue, Kings Hill, Harrismith, 9880, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang