Greensleaves Guest House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Woonstel
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Garden View Self-Catering Unit
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook is nie binne die kamers toegelaat nie. Aangewese rookareas is beskikbaar.
Troeteldiere word nie toegelaat nie, tensy dit vooraf gereël is.
Stiltye is van 22:00 tot 07:00. Gaste word versoek om ander gedurende hierdie tyd te respekteer.
Kinders is te alle tye welkom onder toesig van volwassenes.
Gaste word versoek om deure en hekke te sluit wanneer hulle die perseel verlaat.
Geen oop vlamme of braaiers word binne kamers toegelaat nie. Buitebraai-areas kan op versoek gereël word.
Slegs geregistreerde gaste mag oornag bly. Besoekers moet vooraf goedgekeur word.
Gaste word versoek om ligte, verwarmers en toestelle af te skakel wanneer dit nie gebruik word nie om krag te bespaar.
Greensleaves Gastehuis streef daarna om 'n vreedsame, veilige en ontspannende omgewing vir alle gaste te bied. Samewerking met hierdie huisreëls word waardeer.
Maaltye is slegs beskikbaar met vooraf reëling en is teen 'n bykomende koste.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Ouhout Avenue, Kings Hill, Harrismith, 9880, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang