Successfully reported

Greyton Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Hannes K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Hendrik die eienaar is hands-on en run 'n amazing lodge. Ongelooflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Greyton Lodge
Hannes, baie dankie vir die mooi woorde. Jy was fantasties, ek waardeer alles. Groete, Hendrik

Oliver V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Highly recommended. Very friendly service and accommodating. Will come again. Highly recommended. Very friendly service and accommodating. Really appreciate the quick turnaround with the booking issue and the re-accommodation. All went fantastically well and recommendations on Greyton were appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hayley G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

We will definitely be back, that should say it all. Staff were friendly and the lodge was beautiful and tranquil while still close to all amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker. Dit was baie aangename verblyf met heerlike ontbyt. Baie vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Gerieflik, netjies en beslis waarde vir geld. Ontbyt uitstekend - lekker en voldoende keuse vir elke smaak. Baie netjies en skoon. Matras op bed sal heel moontlik in die toekoms vervang moet word. Hy 'duik' effens in na 'n lang nag se slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jolanda T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Ons het heerlik saans voor die kaggel in die gemeenskaplike area gekuier. Ja, alles was pragtig skoon en netjies en ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hendrik
Greyton Lodge
Baie dankie, julle is spesiaal. Hoop om gou weer te sien. Groete.

Michelle V
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Great verblyf in Greyton! Ons het die Greyton Lodge baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Karinda V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jun 2025

Rustige atmosfeer en uitnemende diens! Pragtige dorp! Wonderlike, vriendelike diens. Ongelooflike lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hendrik
Greyton Lodge
Baie dankie vir jul kuier by Greyton Lodge. Ons waardeer dit! Groete.

Louise D
1 nag
4.4
Mei 2025

Vriendelike, skoon en cosy gastehuis. Baie vriendelike ontvangs deur Hendry en die dames by die gastehuis. Die kamer is goed ingerig met alles wat jy benodig. Ek het in die herehuis gebly. Sal lekker wees as hulle 'n paar winter specials kan aanbied, en veral vir enkelreisigers.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Verassend aangenaam. Lekker ruim eenheid gehad wat voldoende was vir die een aand wat ons vertoef het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Greyton Lodge
Pieter, baie dankie vir die kuier. Ek waardeer ook die mooi woorde. Groete, Hendrik

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 52 Main Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13f21b7b9aea959a779cc46c8ae44024b7bd8f96bedd4b873483868037628a49de3d44207a0091e3916086d00c887d4b0be7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 99 5 1 5 52 Main Road Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.047452476762 19.611154943705
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang