Successfully reported

Groenvlei Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Shannon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit was net so awesome en wonderlik, dankie Groenvlei, jy was goed vir die siel. Dit was fantasties! Uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marelise
Groenvlei Cottage
Dankie vir jou terugvoer. Bly julle het dit geniet.

Jason N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Fabulous! Lovely accommodation - clean, well equipped and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Sal beslis weer kom. Baie lekker. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marelise
Groenvlei Cottage
Daankbaar, Gustav. Sien uit na volgende besoek.

Annetjie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

N plekkie om jou siel te laat rus en jou energie te herlaai. Beste plekkie in Porterville omgewing. N pragtige kothuis met alles wat jy nodig het om jou siel te verfris. Outyd en modern ontmoet mekaar met genoeg mooi van die natuur dat mens weer sal kom uitrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marelise
Groenvlei Cottage
Baie dankie. Ons voorreg om julle te ontvang!

Anja L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Juweel op die platteland! Wat net 'n sportnaweek sou wees, het sommer soos 'n mini-vakansie gevoel! Die cottage is netjies met kwaliteit afwerkings, toebehore en beddegoed. Dit is lekker naby die dorp, maar jy geniet tog die plaaslewe. Daar was genoeg hout, tee, koffie, melk, ys, 'n netjiese skoon rooster en 'n lekker stoep om die uitsig en sonsondergang te geniet. Die dam is naby en ons het 'n goeie visvang ondervinding gehad. Ons het 'n warm naweek gehad, maar die cottage is lekker koel binne. Met gaas voor al die vensters en dakwaaiers kon ons koel slaap sonder muskiete wat kom pla! Dankie aan die eienaars vir vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marelise
Groenvlei Cottage
Baie dankie vir jou wonderlike en gedetailleerde terugvoer. Die eienaars het jul kuier (wingerdkonsultasie) en opwinding veral rondom die visvang, net so geniet!

Linda H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

A fabulous place to stay! Highly recommend it. We had a wonderful weekend at Groenvlei cottage. Everything went smoothly, the cottage is lovely, tastefully furnished, everything we needed was in there. Comfy beds, extra blankets, reading lamps, all kitchen requirements. Cozy fireplace (though we didn't use it), outside braai, cushions for outside chairs. We enjoyed sitting out on the veranda braaing and chatting, walking on the farm. It's very close to Waterval where we hiked into the mountains and saw lovely flowers and waterfalls. All in all a fabulous stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marelise
Groenvlei Cottage
Wow, thank you for your detailed and positive review. It's always great to hear that guests enjoyed their stay.

Mackman S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Awesome cottage, loved it. Be back real soon. Relaxing and very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marelise
Groenvlei Cottage
Thank you Mackman.

Christa V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Lovely well equipped, clean and comfortable cottage. The accommodation is highly recommended, very clean, homely, and comfortable atmosphere, and so well equipped, lacking nothing, all sorts of condiments you need. And oh, the most delicious rusks! We had a great time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marelise
Groenvlei Cottage
Thank you for your kind words, Christa.

Michele G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Sep 2024

A very relaxing stay. We had a very relaxing time in this quaint cottage. It has everything you need and is so comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

James R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Lekker op die plaas! This is such a lovely cottage. It is well and generously equipped with good quality bedding, appliances, cutlery, and crockery, etc. Very comfortable, good showers, beautiful views, and a lovely stoep. I really enjoyed it and would love to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marelise
Groenvlei Cottage
Thank you for staying with us, James. Hope to see you soon!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marelise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R44, Groenvlei Farm, Porterville, 6810, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkk6mI1CVIC5tdhTZeONjpT7gDyJyj7YQHRA4J71lhY7iv7OBt4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 620 per nag, vir 5 mense 37 5 1 5 Off the R44 Groenvlei Farm 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.982231 18.972098
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang