Successfully reported
+27

Groenvlei Cottage

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 30 Apr 2025 tot 13 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R44, Groenvlei Farm, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 R1 620 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Groenvlei Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ouwêreldse kothuis op 'n plaas, 5,2 km van Porterville af. Die kothuis het slaapplek vir 5 gaste en is ideaal vir 'n klein gesin of 'n paartjie.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n koningingrootte-bed en die ander een met 2 enkelbeddens. Daar is ekstra slaapplek vir 'n jong kind op 'n enkelbed in die leefarea beskikbaar. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer. Die kothuis beskik ook oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, konveksie-oond, wasmasjien en 2 Snappy Chef-warmplate toegerus. Basiese speserye, eetgerei en breekware is ook beskikbaar. Die kothuis het ook sekere DStv-kanale en onbeperkte WiFi.

Sit in die somer buite op die stoep en verkyk jou aan die uitsig met 'n skemerkelkie in die hand. In die winter kan gaste lekker voor die kaggel opkrul. Gaste het ook toegang braaigeriewe, en daar is 2 groot damme op die plaas waar gaste op eie risiko kan swem en vis kan vang.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Shannon S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was net so awesome en wonderlik, dankie Groenvlei, jy was goed vir die siel. Dit was fantasties! Uitgerus.
Sep 2025
Jason N
Saam met vriende
5.0
Fabulous! Lovely accommodation - clean, well equipped and very comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Gustav S
Besigheidsreis
5.0
Sal beslis weer kom. Baie lekker. Dankie!
Mei 2025
Annetjie M
Saam met vriende
5.0
N plekkie om jou siel te laat rus en jou energie te herlaai. Beste plekkie in Porterville omgewing. N pragtige kothuis met alles wat jy nodig het om j...
Sien meer
Apr 2025
Anja L
Gesin met tieners
5.0
Juweel op die platteland! Wat net 'n sportnaweek sou wees, het sommer soos 'n mini-vakansie gevoel! Die cottage is netjies met kwaliteit afwerkings, t...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marelise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Off the R44, Groenvlei Farm, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Gaste dink Groenvlei Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R44, Groenvlei Farm, Porterville, 6810, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkk6mI1CVIC5tdhTZeONjpT7gDyJyj7YQHRA4J71lhY7iv7OBt4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 620 per nag, vir 5 mense 37 5 1 5 Off the R44 Groenvlei Farm 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.982231 18.972098
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang