Groenvlei Cottage
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 30 Apr 2025 tot 13 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R44, Groenvlei Farm, Porterville, 6810, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 800R1 620 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Groenvlei Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oulike tweeslaapkamerkothuis wat op 'n plaas geleë is, 5,2 km vanaf die dorpie Porterville. Die kothuis het slaapplek vir tot 5 gaste en is ideaal vir 'n klein gesin of 'n paartjie of twee.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 met 'n koningingrootte-bed en die ander met 2 enkelbeddens. Ekstra slaapplek is beskikbaar vir 'n jong kind in 'n enkelbed in die leefarea. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer. Die kothuis beskik ook oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas/vrieskas, 'n mikrogolfoond en konveksie-oond, 'n wasmasjien en 2 Snappy Chef-kookplate. Basiese speserye, en eetgerei en breekware word ook voorsien. Die kothuis is ook toegerus met sekere DStv-kanale en onbeperkte WiFi.
In die somer, sit buite op die patio en geniet die uitsig met 'n skemerkelkie. In die winter sorg die groot kaggel vir gesellige aande binne. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe. Daar is 2 groot damme op die plaas, wat op eie risiko beskikbaar is vir swem en visvang.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marelise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Off the R44, Groenvlei Farm, Porterville, 6810, Wes-Kaap
- Gaste dink Groenvlei Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R44, Groenvlei Farm, Porterville, 6810, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang